The Coaching Growth Community
5.0 · 9 reviews
22:47
Private
101 members
$15/month
5.0 · 9 reviews
Estelle Brettenny
Ek het my eerste 12 weke in die Coaching Growth Community baie waardevol gevind. Ek gaan nog betrokke bly vir 'n ruk, want ek het nog baie om te leer oor bemarking. Die 'art and science' van bemarking gebeur beslis nie vinnig nie en is 'n 'ongoing process', maar met AI word ons almal vinniger bemagtig. Mens leer ook baie deur te kyk na hoe ander mense ook die 'AI prompts' benut. Dankie vir die geleentheid, Edgar!
14d ago · Still a paying member after 5 months
Elize Du plessis
19d ago · Still a paying member after 4 months
Christo Nel
Wat 'n uitstekende kursus oor hoe om AI te gebruik!
24d ago · Still a paying member after 4 months
Annatjie Grobbelaar
Dit was die beste leerervaring oor bemarking wat ek nog gehad het.
28d ago · Still a paying member after 10 months
Carien Eckard
Die was ‘n baie leersame, praktiese manier om nuwe platforms te ontdek en die ‘vrees’ te oorkom vir die gebruik van Ai. Die program is netjies opgedeel in doenbare sessies met goeie terugvoer en hulp van mede lede. Sal die verseker aanbeveel vir enige iemand wat ‘n idee in ‘n volledige program wil omskep om ‘n besigheid daarvan te maak.
Aug 2026 · Still a paying member after 6 months
The Coaching Growth Community
skool.com/coaching-growth-community
Besigheid-, bemarking- en AI konsepte en toepassings.
Powered by