Ek het my eerste 12 weke in die Coaching Growth Community baie waardevol gevind. Ek gaan nog betrokke bly vir 'n ruk, want ek het nog baie om te leer oor bemarking. Die 'art and science' van bemarking gebeur beslis nie vinnig nie en is 'n 'ongoing process', maar met AI word ons almal vinniger bemagtig. Mens leer ook baie deur te kyk na hoe ander mense ook die 'AI prompts' benut.
Dankie vir die geleentheid, Edgar!
4d ago · Still a paying member after 5 months