Charmaine hierdie goed is glad nie maklik nie en lyk nie soos jou voorbeeld nie maar ja dit vat dink werk en toets om te sien wat kan jy gebruik en kleur net verander. Jy moet behoorlik gaan soek en uitfigure maar dankie. So leer ek elke keer iets anders ne?