Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More
34 contributions to The Restoration Chamber
Change the pattern
Some thoughts do not just pass through They settle in, grow roots, and start influencing how we live. A toxic thought can quietly shape fear, stress, and hopelessness if we keep feeding it. And over time, that does not only affect our spiritual and emotional life. It can also affect the brain and body. That is one of the things I’m finding so powerful in Dr Caroline Leaf’s work, the reminder that our inner life matters more than most people realise. What we repeatedly allow, rehearse, and believe has impact. This is why Scripture speaks so clearly about renewing the mind. Not as a cliché. As a way of living. We do not have to keep agreeing with every thought that enters. Think about what you thinking about and take every thought captive under the obedience of Jesus Christ. Some thoughts need to be challenged. Some need to be surrendered. Some need to be replaced with truth. That is part of the work we do in CORE
Change the pattern
1 like • 20d
Yes gewis! En ook step by step!!!
1 like • 19d
@Charmaine Cassidy amen!
Dis weer, daárdie tyd.
Dis weer daardie tyd. -deur Willem J. Bronkhorst Dit word dan nou stadig maar séker, weer daardie tyd van die jaar. Die tyd wat werke en kerke meer en meer van ‘n mens verwag. Die tyd wat jy alhoemeer uit jouself moet put, en die tyd waar almal dit asof van selfspreekend verwag. Die tyd waar almal ‘n ou gunsie verwag en die tyd waar gunsies, uitputtings raak en vanselfsprekend word. Die tyd waar ons begin moeg, afgemat en eenvoudig gatvol raak. Die tyd waar dit wat jy insit dalk in ander se oë maar net verwag word, en ook die tyd waar jy maar net moet “smile” en “wave” of soos my vriende dan wel weet, die tyd waar die “Anneli smile na vore kom” Ek besef maar altegoed dat dit eindelik die tyd word waar ‘n ou maar moet stilraak. Die tyd waar ‘n ou maar bietjie dieper moet delf. Die tyd waar jy eerder die tuin moet loop natmaak of ‘n “vars” blommetjie plant. Die tyd wanneer die rug seer raak en jy maar eerder na die stoel gryp as die pilletjie. Die tyd waar jou “gô” uit is en jy eerder ‘n uurtjie langer moet slaap as om ‘n sterker vitamine pil te drink. Die tyd waar ‘n mens die “Red Bull” moet inruil vir nog ‘n liter boorgat water, en vernaam nie vir die water uit ons lieflike land se kama-“suiwerings werke” nie. Dit is dan die tyd waar ‘n ou moet stilstaan, en opgawes maak van waar die balans dan eintlik verkeerd geloop het. Ek het eenmal na ‘n man se praatjie geluister van die 8+8+8 formule waar mens 8 ure moet werk en 8 ure aan jou jouself en jou gesin moet spandeer en 8 ure slaap. Nou kyk, hieroor lag ek hardop, want asb kom wys jy vir my hoe op dees aarde ek die balans moet handtaaf so tussen alles deur en die bittermin ure beskikbaar! “Help my pilletjies” uiter ek sommer net hier en dan. Wel dit alles dan gesê, wéét ek dat ek en jy dit wel sal maak! Dat Geloof en Hoop steeds bestaan en dat Geloof die enigste uitweg en anker is. Dit help nou ook tog nie jy begryp een of ander “crash diet” of spring die “Gym” se dak uit van ritme nie. Maar tog bid ek, dat ons almal net mekaar raaksien as mense en nie een of ander masjien nie, dat jou amp en beursie asook jou rang en ego of jou “arrival” status…. jou nie beter of meer bevooroordeeld maak as die res rondom jou nie.
Dis weer, daárdie tyd.
1 like • 23d
@Charmaine Cassidy di is so kardinaal belangrik liefste Charmaine! En jy is gewis reg! Laat on Lig en Lewe en Liefde straal en tóg net so ‘n bietjie rustiger na die mooi om ons kyk… ek het nogals vanmiddag net na ek hierdie geskryf het, hier op die plaas in die veld, om ‘n hoek, hierdie pragtigheid, op afgekom…
1 like • 23d
@Charmaine Cassidy oghhhhh mis ek nou my Weskus Grottobay dae!!!! Nee kyk daar het jy my ook! Elke liewe blommetjie is vir my ‘n totale boodskap van Hoop!!!!
Ask Him to reveal it to you.
You did not arrive by accident, and you were not left without instructions. The Manufacturer who made you has already written His intent into the fabric of who you are — into your gifting, your passions, your capacity, and even your pain. When you try to define yourself apart from Him, you are reading the product without consulting the label. Today, return to the Manufacturer and ask Him to reveal what He intended when He made you. You are loved, you are worthy and you are called for more! Regards Hykie
3 likes • 23d
Amen en amen!
1 like • 23d
@Naas Terblanche ditto
🧠 WHAT IF THE THOUGHT ISN’T THE FINAL STORY?
Yesterday we spoke about catching one toxic thought. Today, something I’m learning through the Neurocycle work has really stayed with me: A thought can be deconstructed. And over time, it can be reconstructed differently. Not covered up with positive thinking. Looked at. Understood. Worked through. So here’s my question: If you could stop believing ONE thought about yourself, what would it be? You don’t need to explain why. Just name it if you want to. This work is mind blowing 🤯 “For with God nothing will be impossible.” — Luke 1:37 NKJV
🧠 WHAT IF THE THOUGHT ISN’T THE FINAL STORY?
1 like • 23d
Amen
1-10 of 34
Willem J Bronkhorst
4
82 points to level up
@willem-j-bronkhorst-4638
#NetAuthenticWillem I have travelled so many roads, of course some amazing and others physical hel. But, it’s now time to live in abundance of Faith!

Active 18d ago
Joined Jul 25, 2026
Pretoria
Powered by