Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
A-TEAM
223
4.4
$10/m
A-Span
2.5k
4.9
$10/m
5 contributions to Canva Creators Hub
Welkom by Canva Creators Hub!
Ons is so bly om jou hier te hê! Jy het nou deel geword van ’n ondersteunende community waar ons saam Canva leer, praktiese vaardighede ontwikkel en kreatief raak. As jy nuut is met Canva, moenie bekommerd wees nie — ons begin stap vir stap. As jy reeds Canva gebruik, gaan jy steeds nuwe tools, tegnieke en idees ontdek. Jou eerste stap: Begin asseblief by ons Augustus Challenge! Die challenge is ontwerp om jou te help om Canva prakties te leer deur te doen, nie net te kyk nie. Neem dit dag vir dag, werk deur die oefeninge en moenie bang wees om vrae te vra nie. Onthou: jy hoef nie alles dadelik te kan doen nie. Jy is hier om te leer, te oefen en te groei. Welkom by die Hub — jou Canva-reis begin hier! KYK ASB DIE VIDEO
Welkom by Canva Creators Hub!
1 like • 2d
Hallo almal. Charmaine ek gaan nou maar hier weer voor begin, want ek kan nie onthou tot watter dag ek gedoen het nie. Dit help ook altyd om weer van vooraf iets te leer. Ek sal wel onthou soos ek aangaan. Baie dankie vir hierdie Community en al jou harde werk en geduld met ons.
PDF SET-UP VIR JOU LEGACY BUILDER LEADS!
Het jy al ooit gewonder: “Hoe maak ek ’n mooi PDF wat ek vir my leads kan stuur?” Dan is hierdie klas vir jou! Op 14 Oktober om 18:00 gaan ek jou stap vir stap wys hoe om jou eie PDF’s vir jou Legacy Builder leads op te stel — eenvoudig en professioneel, alles in Canva. Jy gaan leer hoe om: • Jou PDF korrek op te stel • Jou inhoud mooi te organiseer • ’n Professionele lead magnet te skep • Jou PDF gereed te maak om met jou leads te deel • Dit alles maklik in Canva te doen Prys: Slegs $5 om die klas by te woon Datum: 14 Oktober Tyd: 18:00 Plek: Canva Creators Hub Hierdie klas is spesifiek vir community-lede wat wil leer hoe om professionele PDF’s vir hul Legacy Builder leads te skep. Koop jou plek vir slegs $5 en kom leer saam met my! Canva Creators Hub Ons leer. Ons skep. Ons groei.
PDF SET-UP VIR JOU LEGACY BUILDER LEADS!
2 likes • Oct 9
Ek sien regtig uit na elke klas.
Canva "Community" Familie
Wow Charmaine, baie dankie vir hierdie. Ek het gewonder wanneer jy dit gaan doen en ek het heeltemal oor dit gekyk. Vanaand eers op die Klas gesien ... en wholla ... hier is ek.
Bekendstelling
Naand julle wonderlike mense. Eerste Wil ek vir Charmaine baie dankie sê vir die community ek weet ons gaan vreeslik baie leer en saam groei. Ek is Charleen van Pretoria. Canva en ek ken mekaar al 6 maande lank. Ek wil alles van Canva af leer my doel is om ekstra inkomste met Canva te kan maak. So daar is my storie. 🤗 Is baie op gewonde oor die Canva Community
1 like • Sep 30
Gaan vir goud
No AI Oktober!
Staan uit bo die res! Ons volgende challenge gaan ons fokus op advertensies sonder die gebruik van AI! Hy launch 5 Oktober, 2 challenges 'n week vir 4 weke! Is jy gereed?
No AI Oktober!
6 likes • Sep 30
Ek sal ook graag wil. Hoop ek het my nuwe rekenaar teen dan. Anders gebruik ek my tablet😂
1-5 of 5
Suzette Wilbers
2
3 points to level up
@suzette-wilbers-1856
HEB 11:6 AFR53 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek

Active 2d ago
Joined Sep 30, 2026