Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More
2 contributions to Canva Creators Hub
Bekendstelling
Naand julle wonderlike mense. Eerste Wil ek vir Charmaine baie dankie sê vir die community ek weet ons gaan vreeslik baie leer en saam groei. Ek is Charleen van Pretoria. Canva en ek ken mekaar al 6 maande lank. Ek wil alles van Canva af leer my doel is om ekstra inkomste met Canva te kan maak. So daar is my storie. 🤗 Is baie op gewonde oor die Canva Community
3 likes • 2d
Hallo Canva Span en Charmaine! 😊 Ek is Ronel Van Der Merwe van Centurion, Pretoria. Ek is baie opgewonde om deel te wees van die Skool Canva Community – ’n ware “One Stop” met soveel interessante opleiding en geleenthede om te leer. Ek gebruik Canva al ’n paar jaar, maar ek leer steeds elke dag iets nuuts! 🌿✨ Baie dankie, Charmaine, vir hierdie wonderlike platform en die geleentheid om saam met ander Canva-liefhebbers te leer en te groei. Ek was die afgelope 15 jaar en 6 maande in die korporatiewe wêreld. Aan die einde van Augustus het ek die groot stap geneem om te bedank en nou voltyds op my Legacy Builders-opleiding te fokus, asook om my eie besigheid van die grond af op te bou. Die lang kantoorure, tesame met opleiding ná werk, het eenvoudig nie meer vir my gewerk nie. Ek het besluit dit is tyd om ’n nuwe hoofstuk te begin – een waar ek my tyd, kreatiwiteit en energie kan gebruik om iets van my eie te bou. ❤️ Ek is baie opgewonde oor hierdie nuwe reis en sien uit daarna om saam met julle almal te leer, te groei, idees te deel en mekaar te inspireer! Op ’n nuwe hoofstuk en ’n opwindende pad vorentoe! 🥂✨
0 likes • 14h
@Liesl Louw 😊
3 likes • 2d
@Bianca van Heerden Mooi, mooi🩷
1-2 of 2
Ronel Landman
2
14 points to level up
@ronel-landman-7452
After 15+ years in the corporate property development world, I’ve taken the leap into entrepreneurship. New chapter. GROW • CREATE • FREEDOM • IMPACT

Active 10h ago
Joined Sep 30, 2026