Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
3 contributions to Canva Creators Hub
Amazon KDP verification
Ek hoop iemand kan my help, ek het my Amazon profiel geskep maar nou kom ek nie verby die verification stap nie omrede ek nog n ID boek het, so eerstens is daar nie n agter kant om af te neem en tweedens sê hulle dit pas nie omdat my van eerste gelys word op die boekie en nie my naam, en ek kan ook nie my lisensie gebruik nie omrede dit mos net jou voorletter gebruik, is daar enige iemand wat dieselfde probleem gehad het? En hoe het julle dit reg gekry, Ek wil so graag n digitale produk skep en daar laai maar die maak my moedeloos
1 like • 4d
@Charmaine de Vos Ek het vir hulle in dié begin van laas week al n email gestuur en geen terugvoer gekry maar ek sal hierdie link probeer wat jy nou gestuur het, dankie 🌷
Amazon KDP
Nuwe modules is op gelaai! Gaan kyk gerus en begin so gou moontlik, onthou ons wil elke week 1 boek post.
Amazon KDP
1 like • 24d
Kan nie wag om hiermee te begin 💛
Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie. Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou: Naam: Waar kom jy vandaan? Hoe lank gebruik jy al Canva? Wat wil jy graag in Canva leer? Wat is jou doel met Canva? En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses. Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word. 👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
Kom ons leer mekaar ken!
6 likes • Sep 28
Ek is so opgewonde om meer te leer
1-3 of 3
Rentia Cronje
2
11 points to level up
@rentia-cronje-6349
My naam is Rentia, ek is hier omdat ek dringend opsoek is na 'n ekstra inkomste stroom

Active 1h ago
Joined Sep 28, 2026
Klerksdorp, South Africa