Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
6 contributions to Canva Creators Hub
Ons volgende module
Baie dankie aan almal wat aan ons peiling deelgeneem het. Ek is besig om ’n nuwe module oor Canva Apps saam te stel, waar ons verskillende apps gaan ontdek en leer hoe hulle jou kan help om jou ontwerpe, bemarking en kreatiwiteit na die volgende vlak te neem. Die module sal onder Classroom beskikbaar wees vir lede met ’n Standard- of Premium-lidmaatskap. Dit is nie by die 7 day free trail ingesluit nie. Ek kan nie wag om hierdie nuwe module met julle te deel nie! ✨
Ons volgende module
1 like • 1d
Dankie Charmaine ek sien uit!
My eerste order op Amazon!
Wooowwww ek voel soos 'n kind op Kersfees oggend! My eerste order op my romance novel series! Wat vir my gewerk het - My boek is tans baie goedkoop $0.99 - ek het dit spesifiek so gedoen dat ek reviews kan kry op my boek. Jy kort 10 reviews om raak gesien te word.
1 like • 7d
Dis so cool! Baie geluk Charmaine
Hoe join ek vanaand se klas?
Kyk gou hier! https://youtu.be/jpc2M2dvRrc Onthou die klas is slegs beskikbaar as jy 'n premium member is of as jy die klas gekoop het. Hoe kry ek access? Gaan kliek gerus op die module en kies die opsie wat vir jou gaan pas.
3 likes • 19d
Ek het heelwat geleer vaaand Charmaine en dit baie geniet, dankie baie
NUWE VIP CANVA MASTERCLASS!
✨ 7 DAE SE CONTENT IN CANVA ✨ *Van leë bladsy tot 'n week se bemarkingsinhoud!* 📅 *Datum:* 28 Oktober 2026 ⏰ *Tyd:* 18:00–20:00 💻 *Aanlyn VIP-klas* Of jy nou in jou *7-Day Launch, 30-Day Launch of 90-Day Launch* is — hierdie klas is vir JOU! Ek gaan jou stap vir stap wys hoe om 7 dae se bemarkingsinhoud vir jou Legacy Builder-besigheid te skep met Canva. 🎨 *WAT GAAN JY LEER?* ✅ Hoe om 7 dae se content te beplan. ✅ Hoe om professionele bemarkingsplasings in Canva te ontwerp. ✅ Hoe om opvallende Reels en video's te skep. ✅ Hoe om teks, animasies, musiek en B-roll te gebruik. ✅ Hoe om jou inhoud gereed te maak vir sosiale media. 🎁 *BONUS: BEMARKINGSTEMPLATES INGESLUIT!* Jy kry Canva-templates wat jy kan aanpas vir jou eie handelsmerk en bemarking — sodat jy nie elke keer van voor af hoef te begin nie! 💰 *KIES JOU TOEGANGSOPSIE* 💙 *OPSIE 1: VIP-KLAS — R250* Eenmalige betaling vir toegang tot hierdie masterclass. 💛 *OPSIE 2: CANVA CREATORS HUB — $10* Sluit aan by die community en kry toegang tot hierdie klas, plus toegang tot al die vorige lesse! 💜 *OPSIE 3: $2 COMMUNITY-PLAN + $10 VIR DIE KLAS* Sluit aan by die $2-plan en betaal 'n ekstra $10 om toegang tot hierdie masterclass te kry. 🚀 Minder wonder wat om te plaas. Meer tyd om jou besigheid te bou! Of jy nou pas begin of reeds besig is met jou launch, kom leer hoe om jou bemarking met Canva makliker en meer georganiseerd te maak. *Jou volgende 7 dae se content begin hier!* 🔥 📩 Stuur vir my 'n boodskap om jou plek te bespreek! Message Charmaine de Vos on WhatsApp. https://wa.me/27727306086
 NUWE VIP CANVA MASTERCLASS!
2 likes • 24d
Ek sien uit!
Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie. Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou: Naam: Waar kom jy vandaan? Hoe lank gebruik jy al Canva? Wat wil jy graag in Canva leer? Wat is jou doel met Canva? En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses. Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word. 👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
Kom ons leer mekaar ken!
2 likes • Oct 2
@Charmaine de Vos aha! So baie dankie hoor. Fun and games looming!
1 like • Oct 13
@Ria Strydom sterkte vir haar met my onkundigheid. Sy doen mooi!
1-6 of 6
Mariette Heyns
2
1 point to level up
@mariette-heyns-3140
So ek is nou afgetree en vry om te besluit hoe wat en waar. Al die kinders is al uit die huis. Ons bly in George en is gelukkig hier

Active 6h ago
Joined Oct 2, 2026
George Wes Kaap