Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More

Owned by Karen

We empower purpose-driven people to transform their identity, attract success, grow profitable businesses / lives and build a legacy that lasts.

5 contributions to Canva Creators Hub
Begin vandag!
Kry solank jou account reg op amazon KDP!!! Gaan kyk onder classroom by module 2 vir die instruksies. As jy nog nie canva pro het nie, begin nogsteeds.
Begin vandag!
3 likes • 28d
Dankie🌷🤗
DIS TYD
Ek is besig met beplanning vir 'n nuwe reeks. Hy is in gesluit in die 2$ (no ekstra charges!) Maar julle, dis tyd! Dis tyd dat ons begin geld maak met Canva! En ek gaan julle stap vir stap help om dit reg te kry! As jy ernstig is oor ekstra inkomste, stel ek voor om te upgrade na CanvaPRO ♡
DIS TYD
6 likes • 30d
Wow so opgewonde vir dit👏🏻💃💃
Hi, my liefste Canva Family!
Ek wil net gou vir julle 'n update gee. 🥹❤️ Ek is ontslaan en veilig by die huis! 🙏🏻 Na al die toetse wat gedoen is, kon hulle gelukkig niks ernstigs opspoor nie, en is dit darem net brongitis. Die dokter vermoed dat die blackouts wat ek ervaar het, moontlik 'n kombinasie van my medikasie, hoë bloeddruk en die hitte kon wees. Ek moet nou net bietjie rus en herstel. *Maar moenie bekommerd wees nie, Maandag spring ons weer in!* Ons gaan weer lekker saam Canva doen, al ons klasse hervat en met ons challenges aangaan. Ek kan nie wag om weer saam met julle kreatief te wees nie! Baie, baie dankie aan elkeen wat vir my boodskappe gestuur het, na my uitgereik het en vir my gebid het. Julle liefde en omgee beteken vir my meer as wat woorde ooit kan beskryf. 🥹🙏🏻 Julle is regtig soveel meer as net 'n community — julle is familie! Dankie dat julle deel is van hierdie journey saam met my. Baie liefde, Charmaine
3 likes • Oct 16
Hello Charmain So dankbaar jy is beter en veilig terug by die huis.🙏 Rus lekker en word gou gesond kyk mooi na jouself🤗Jou gesondheid kom eerste! 🌷
Neem kennis
Alle klasse word uit gestel 🙏🏻 Eks oppad noodgevalle toe. Ek laat weet sodra ons weer aan gaan
3 likes • Oct 13
Sterkte Charmaine 🙏🏻
Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie. Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou: Naam: Waar kom jy vandaan? Hoe lank gebruik jy al Canva? Wat wil jy graag in Canva leer? Wat is jou doel met Canva? En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses. Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word. 👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
Kom ons leer mekaar ken!
1 like • Oct 10
@Charleen Fourie Baie dankie🤗🌷
2 likes • Oct 10
@Charmaine de Vos Baie dankie ek waardeer🌷🤗
1-5 of 5
Karen Van Graan
3
42 points to level up
@karen-van-graan-4283
Karen from sunny South Africa/USA. Coach/Mentor/Digital Marketer. Dream Builder” helping people to make their dreams a reality. Let me show you how!!

Active 2h ago
Joined Oct 8, 2026
Casco Wisconsin USA