Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
2 contributions to The Restoration Chamber
Hello almal
Hello ek is nuut hier. Hoe werk dit?
Baie baie dankie
HOEKOM IS JY BANG?
Hallo my vriend, Hoekom is jy bang? Hoekom is jy bang om te "commit?" As jy daardie nudging gehad het om deel te wees van die 40 Day Power of Purpose Journey, hoekom stel jy nog uit? As jy weet God trek aan jou hart, hoekom is jy bang om gehoorsaam te wees? Waarvoor wag jy? Gaan jy wag vir nog 'n teken? Nog ’n Maandag? Nog ’n jaar wat verbygaan voordat jy besluit: "Ok nou is dit tyd. NOU gaan ek ernstig raak oor my verhouding met God?" Die R297 ($18.00) is nie eers een aand se uiteet nie. En jy kan enige tyd kanselleer. As jy in Amerika is, kan jy dalk 3 koffies met daai geld koop. Ons maak so maklik tyd en geld los vir dinge wat môre niks meer beteken nie. Maar wanneer dit by ons doel, ons groei en ons verhouding met God kom, sê ons: “Ek sal nog dink.” Hoe lank gaan jy nog dink? ’n Mens het in ’n leeftyd van 70 jaar ongeveer 25 550 dae. Dink jy nie dis "WORTH IT" om 40 dae toegewy te wees en uit te vind HOEKOM jy hier op aarde geplaas is nie? Maar dis groter as dit. Bo en behalwe dat jy moet uitvind wat jou doel op aarde is, wil God Homself aan jou openbaar. Nie net as Koning en Here nie, maar ook as VRIEND! Die Woord sê: “Friendship with God is reserved for those who reverence Him. With them ALONE He shares the secrets of His promises.” Hy wil jou beste Vriend wees!! Wil jy nie graag daardie geheime weet nie? Hy wil dinge met jou deel wat jy nog glad nie van Hom weet nie. Dinge wat die wêreld nie van Hom weet nie. Daar is ’n diepte in jou verhouding met Hom wat jy nog nie beleef het nie! Maar wanneer gaan jy tyd maak? Wanneer gaan jy die lyn in die sand trek en sê: “GENOEG UITGESTEL. NOU SPANDEER EK TYD SAAM MET GOD!” Hier is die punchline: Die lewe is ’n struggle. Maar wat jy dalk nie weet nie, is dat die struggle, nes Jakob s’n, EINTLIK met God is! Ons wil God wees. Ons wil in beheer wees. Ons wil hê dinge moet op ONS manier, op ONS tyd en volgens ONS plan gebeur. En daar is GEEN manier wat jy daardie struggle gaan wen nie. Ons aanvaar ons menslikheid intellektueel, maar nie emosioneel nie. Wanneer ons met ons eie beperkinge gekonfronteer word, reageer ons met irritasie, woede en bitterheid. Ons wil altyd meer hê, of iets anders hê as wat ons het. Ons wil langer wees (of korter). Slimmer. Ryker. Mooier. Sterker. Meer talentvol. Meer populêr. Ons wil alles hê en alles doen, en ons raak upset wanneer dit nie gebeur nie.
HOEKOM IS JY BANG?
0 likes • 10d
Ek het ongelukkig nie geld nie. Ek werk nie en my man verdien nie baie nie en ons gaan deur ñ finansiele krisis. Maar hoe maak ek ek wil graag deel wees? Ek het depressie van ek 15 jaar oud is en ek is nou 31. Ek drink Fluoxetine (Nuzak) medikasie. Ek het deesdae baie erg angs.
1-2 of 2
Johanni Engelbrecht
2
11 points to level up
@johanni-engelbrecht-1680
Ek is Johanni. Ek het Depressie van ek 15 jaar oud is ek is nou 31.

Active 7d ago
Joined Oct 29, 2026
Powered by