Welcome to Skool Community (Afrikaans)
Hierdie is 'n Afrikaanse gemeenskap vir Afrikaners. Regoor die wรชreld. Maak dit lekker. Wees lekker Hier deel ons bietjie wat ons dink, doen, voel en wil doen met vrymoedigheid. Onthou reel nommer 1. Rule #1 WEES NET LEKKER Rule #2 Don't be a ๐ฆ Rule #3 herhaal reel 1 en 2 As jy wil praat oor jag, musiek, brandewyn en braai is jy welkom. Neem net kennis - jy mag dalk verwyder raak as jy TE lekker raak (if you know what I mean). Soos julle kan sien is Engels nie verbode op die groep nie, solank dit nie konstant gebruik word nie. WAT OM HEEL EERSTE TE DOEN: 1) STEL JOUSELF BEKEND OP DIE GROEP ASB (dis net mooi maniere) 2) Sรช bietjie waar jy vandaan kom 3) Sรช bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse woord 4) Sรช bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse herhinnering (is die woord reg gespel? O gits) 5) Moet asb nie baklei nie maar as jy dit sou waag - wie is jou gunsteling Afrikaanse sanger ๐ Op julle merke Gereed ๐ซโ๏ธ