Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More

Memberships

Identity Shift Circle

34 members • Free

Ask Lynne: Health Educator

41 members • $9/month

Read SkoolMagazine Here

381 members • Free

South Africa is LEKKER!

155 members • Free

Fitbodies After 40

26 members • Free

Skooligans

611 members • Free

Clarity Collective

32 members • Free

Majesty

223 members • Free

Deal Hub

509 members • Free

3 contributions to Skool Community (Afrikaans)
Baie Welkom!
Baie welkom @Virgel Nel - een van ons Kaapse entrepreneurs wat nog groot dinge hier op Skool gaan bereik! Ek sien vreeslik uit daarna om te kan waarneem wat jy nog gaan verrig in hierdie aanlyn wêreld! As mede Kapenaar sien ek uit om naby aan die einde van die jaar ‘n lekker IRL (in regte lewe) sessie en ontmoeting te kan hou met al ons Skool vriende 🤩🔥 Maak jouself tuis hierso 🥂
Baie Welkom!
3 likes • 24d
Baie welkom!
Oepsie 🙊
Ek besef nou net iets toe ek weer in die gemeenskap kom koekeloer .... Kyk maar gerus in die fotos onder ook - ek het skoon vergeet van ons Ontmoet en Groet sessie laas Vrydag. Kom ons probeer weer vanaand asb. Het enigeiemand laas Vrydag by gewoon? Gaan iemand vanaand dalk bywoon @Henriëtte Joubert ? Daar is een spesifieke ding waaroor ek graag sal wil gesels - die toekoms van hierdie groep en hoe om dit moontlik te kan laat groei.
Oepsie 🙊
2 likes • Jul 8
Gits ek het ook vergeet, is op die oomblik bietjie besig. Laat ek net na my ander groepe kyk dan kom ek terug na jou.
2 likes • Jul 8
Vanaand lyk goed.
Welcome to Skool Community (Afrikaans)
Hierdie is 'n Afrikaanse gemeenskap vir Afrikaners. Regoor die wêreld. Maak dit lekker. Wees lekker Hier deel ons bietjie wat ons dink, doen, voel en wil doen met vrymoedigheid. Onthou reel nommer 1. Rule #1 WEES NET LEKKER Rule #2 Don't be a 📦 Rule #3 herhaal reel 1 en 2 As jy wil praat oor jag, musiek, brandewyn en braai is jy welkom. Neem net kennis - jy mag dalk verwyder raak as jy TE lekker raak (if you know what I mean). Soos julle kan sien is Engels nie verbode op die groep nie, solank dit nie konstant gebruik word nie. WAT OM HEEL EERSTE TE DOEN: 1) STEL JOUSELF BEKEND OP DIE GROEP ASB (dis net mooi maniere) 2) Sê bietjie waar jy vandaan kom 3) Sê bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse woord 4) Sê bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse herhinnering (is die woord reg gespel? O gits) 5) Moet asb nie baklei nie maar as jy dit sou waag - wie is jou gunsteling Afrikaanse sanger 🙂 Op julle merke Gereed 🔫☄️
Welcome to Skool Community (Afrikaans)
2 likes • Apr 28
Goeie middag ek is Riëtte van Vanderbijlpark. My gunsteling woord is jooltjie, wat beteken klein of groot geskenk, dit kan goedkoop of duur wees. Daar is te veel om op te noem, vakansies, verjaarsdae en heerlike kuiers. Juan Boucher
1-3 of 3
Henriëtte Joubert
2
15 points to level up
@henriette-joubert-8117
Faith / Family / Growth Love for a simple life I learn and help others grow

Active 9h ago
Joined Apr 28, 2026