My naam is hanlie Sales. Ek woon in Henties. Ek bedien by Kairos Gemeenskaps kerk in Omdel, as Prisederende Pastoor. Ek het 4 groot manne seuns, elkeen sy eie werk en een klein kind, seun, bly by my. As ek tyd kry skilder ek graag, skrywe dag stukke of stories en ek het ook 'n Broadcast groep, die Posduifie . Ek is opgewonde om deel te wees van Ria se groep.