Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
2 contributions to The Restoration Chamber
WELCOME: START HERE
Welcome To The Restoration Chamber TAKE THE TIME AND READ THIS We're glad you're here. This is more than a collection of courses. Our mission is to help you dream again and give you hope. Real hope. Our heart for you is to find true motivation and inspiration, allow God to renew your mind, restore your identity, and help you move forward with purpose and passion. Before you dive into the classroom, we'd love to get to know you. 👇 𝗜𝗻𝘁𝗿𝗼𝗱𝘂𝗰𝗲 𝘆𝗼𝘂𝗿𝘀𝗲𝗹𝗳 𝗯𝗲𝗹𝗼𝘄: • Your name • Where you're from • What brought you to The Restoration Chamber • One area of your life you would like to see restoration happening Then take a moment to welcome at least one other member in the comments. The strongest communities aren't built by content. They're built by people who support, encourage, and grow together. VERY IMPORTANT: If you are not a PREMIUM MEMBER, upgrade as soon as possible. The STANDARD tier only gives you access to the community, and you will receive our weekly emails and updates, but you wont have access to any of the LIVE calls or any of the resources. No one can do life by themselves. You will never reach your full potential by yourself or fulfill Gods purposes and vision for your life on your own. Everyone needs help, mentoring, coaching, prayer, community, accountability and guidance. You need spiritual, emotional and personal development. You need to grow. WHY DO WE CHARGE A MONTHLY FEE? Firstly, there is absolutely no pressure to become a Premium member. You are more than welcome to enjoy our free community. Premium is simply for those who want to go deeper and are serious about changing their lives and overcoming the things that are holding them back. 1. INCREDIBLE VALUE The courses, teachings, coaching and tools have the potential to impact your faith, purpose, vision and future. The value goes far beyond $18. 2. HOURS OF PREPARATION Every course and live session takes hours of prayer, research, preparation and work from our team to bring you something genuinely valuable.
0 likes • 17d
Versprei
0 likes • 16d
@Liezelle Ferreira Baie dankie Liezelle - ek is so opgewonde en is verseker in op die 40 dae. Ek is 8 ure voor julle maw 13:15 as julle 05:15 begin wat ongelukkig in die middel van my dag is. Ek werk in 'n kombuis waar ons 'n ete verskaf vir ouer mense. Ek is so jammer om dit nie "live" by te woon nie. Ek het ook aangesluit as premium member en wil net weet of daar daagliks 'n opname sal wees wat ek dan later in die dag na kan luister?
💥NOG NET DRIE DAE OOR! IS JY REG?
Baie dankie aan elkeen wat gisteraand ingeskakel het vir ons gesprek oor GEESTESGESONDHEID EN GEESTESONGESTELDHEID. Wat ’n ongelooflike belangrike gesprek! Ons het gepraat oor die feit dat geestelike en emosionele welstand nie net oor EEN ding gaan nie, maar oor ’n HOLISTIESE BENADERING tot genesing, herstel en ’n gesonder lewe. Ons het gesels oor medikasie, die belangrikheid van slaap, oefening, gemeenskap, persoonlike ontwikkeling en natuurlik ook die GEESTELIKE DIMENSIE van ons welstand. Maar alles begin by ‘n BESLUIT! 'n Besluit om "SELFLESS SELF-LOVE" toe te pas in alle areas van jou lewe. Om jouself lief te hê, nie uit selfsug nie, maar omdat jy besef dat jy verantwoordelikheid moet neem vir die lewe wat God aan jou toevertrou het! Jy kan nie altyd kies wat met jou gebeur nie, maar jy kan begin kies hoe jy daarop reageer en watter stappe jy gaan neem om gesonder te word. En dit bring my by iets besonders! 💥NOG NET 3 DAE TOT THE POWER OF PURPOSE! 🗓️Maandag 2 November begin ons 40 DAE OM TE ONTDEK WAAROM GOD JOU GESKAPE HET EN WAT JOU DOEL OP AARDE IS! ✝️Ek wil jou herinner aan Jesaja 61:3 “The garment of praise for the spirit of heaviness.” Wat ’n ongelooflike belofte! God wil ons swaarmoedigheid met ’n kleed van lofprysing vervang! Dink net hieroor. Vir 40 dae gaan ons elke oggend ons aandag doelbewus wegskuif van ons vrese, bekommernisse, onsekerhede en probleme, en dit rig op GOD, SY WOORD, SY BELOFTES EN SY DOEL MET ONS LEWENS! In ’n sekere sin gaan hierdie 40 dae ’n voortdurende oefening in LOFPRYSING wees! Nie omdat ons probleme skielik verdwyn nie, maar omdat ons leer om ons lewens op iets GROTER as ons omstandighede te bou! Ek glo hierdie 40 dae kan ’n ongelooflike verskil maak aan jou geestelike en emosionele welstand. Dit kan jou help om nuwe hoop, perspektief, dissipline en doelgerigtheid te ontwikkel. Dit is natuurlik nie ’n plaasvervanger vir medikasie, terapie of professionele behandeling waar dit nodig is nie. Dit is deel van die holistiese benadering waaroor ons gisteraand gepraat het.
💥NOG NET DRIE DAE OOR! IS JY REG?
0 likes • 17d
Hykie ek sien baie uit om te hoor wat jy met ons gaan deel 🙏
1-2 of 2
Elsabe Bothma
1
4 points to level up
@elsabe-bothma-1888
Hi, my name is Elsabe living in Australia with my children

Online now
Joined Oct 21, 2026
Powered by