Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
8 contributions to Canva Creators Hub
Ons volgende module
Baie dankie aan almal wat aan ons peiling deelgeneem het. Ek is besig om ’n nuwe module oor Canva Apps saam te stel, waar ons verskillende apps gaan ontdek en leer hoe hulle jou kan help om jou ontwerpe, bemarking en kreatiwiteit na die volgende vlak te neem. Die module sal onder Classroom beskikbaar wees vir lede met ’n Standard- of Premium-lidmaatskap. Dit is nie by die 7 day free trail ingesluit nie. Ek kan nie wag om hierdie nuwe module met julle te deel nie! ✨
Ons volgende module
wow, dankie sien uit daarna
ATTENTION ALL LEGACY BUILDER
Stel jy belang in 'n module waar ons 1 advertensie elke dag skep, vir die Dollar deurbraak in 30 dae? Die module sal beskikbaar wees vir alle lede.
Poll
10 members have voted
wow jy is wonderbaar goed vir ons
📚✨ GROOT NUUS! JULLE AMAZON KDP NOVEL MODULE IS NOU BESKIKBAAR!
Gaan loer gerus onder ons Amazon KDP-module – ons volledige Novel Setup is nou opgelaai! 🥳 As jy nog altyd daarvan gedroom het om jou eie boek te skryf en dit wêreldwyd beskikbaar te stel, is hierdie reeks vir jou! Ons neem jou stap vir stap deur die hele proses, van die eerste idee tot jou gepubliseerde boek: ✍️ Hoe om jou novel te beplan en te skryf met behulp van AI. 📖 Hoe om jou manuskrip te redigeer en gereed te maak vir publikasie. 🎨 Hoe om jou boek se uitleg en omslag in Canva te ontwerp. 📚 Hoe om jou e-boek op te laai en te publiseer. 📦 Hoe om jou paperback- en hardcover-weergawes op te stel. Ons gaan die proses so eenvoudig moontlik maak en jou wys hoe om elke stap aan te pak. En onthou: jy hoef nie reeds 'n gepubliseerde skrywer te wees of alles te weet nie. Jy het net 'n storie, 'n idee en die bereidwilligheid nodig om te leer! Dalk is die volgende boek wat op Amazon verskyn, JOUNE! ❤️ Gaan kyk gerus en begin vandag aan jou eie skrywersdroom bou! 🥰
📚✨ GROOT NUUS! JULLE AMAZON KDP NOVEL MODULE IS NOU BESKIKBAAR!
Wow ek sal moet tyd inruim hiervoor
MY EERSTE REVIEW!
Ek het my eerste review op amazon KDP gekry!! Op 'n kinder boekie wat ek geskep het!!! Whoop Whoop! dis sommer baie exciting julle.
Amazing girl
My eerste order op Amazon!
Wooowwww ek voel soos 'n kind op Kersfees oggend! My eerste order op my romance novel series! Wat vir my gewerk het - My boek is tans baie goedkoop $0.99 - ek het dit spesifiek so gedoen dat ek reviews kan kry op my boek. Jy kort 10 reviews om raak gesien te word.
Wow, baie geluk
1-8 of 8
Danie and Johanna Pretorius
2
6 points to level up
@daniel-pretorius-2618
Danie and Johanna Pretorius, we are 78 and 70 years old living in Portshepstone Kwazulu Natal Southafrica. we live in a caravan, love the nature

Online now
Joined Oct 18, 2026