Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More
1 contribution to Canva Creators Hub
Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie. Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou: Naam: Waar kom jy vandaan? Hoe lank gebruik jy al Canva? Wat wil jy graag in Canva leer? Wat is jou doel met Canva? En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses. Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word. 👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
Kom ons leer mekaar ken!
4 likes • 1d
Ek kan nie wag om te sien wat mens als met canva te bereik nie ek is n tuisbly mamma wat voltyds op en af en in en uit die huis is met die kiddos se aktiwiteite
1 like • 17h
@Charmaine de Vos ek self gebruik ook canva vir hulle skool werkies en take
1-1 of 1
Anzel Arp
2
15 points to level up
@anzel-arp-7723
...

Active 16h ago
Joined Sep 30, 2026