Goeiedag almal!
Ek sien ongelooflik uit na ons koffie-kuiertjie vanaand. Ek deel graag dat ek tans besig is met die samestelling van nuwe kursusse wat binnekort hier op die platform gaan verskyn!
𝗢𝗻𝘀 𝗳𝗼𝗸𝘂𝘀 𝗼𝗽 𝘁𝘄𝗲𝗲 𝗸𝗿𝗮𝗴𝘁𝗶𝗴𝗲 𝗽𝗶𝗹𝗮𝗿𝗲:
- 𝑻𝒐𝒆𝒌𝒂 & 𝗡𝗢𝗨: Praktiese toepassing van permakultuur-ontwerp en boerderytegnieke om ons gemeenskap volhoubaar aan die beweeg te kry.
- 𝙀𝙠𝙧𝙤-𝙂𝙚𝙣𝙚𝙨𝙞𝙨: Afrigting van die 4 kwadrante in die menslike ontwerp van die Skepper (𝑩𝒆𝒘𝒖𝒔𝒔𝒚𝒏, 𝑶𝒏𝒅𝒆𝒓𝒃𝒆𝒘𝒖𝒔𝒔𝒚𝒏, 𝑳𝒊𝒈𝒈𝒂𝒂𝒎𝒔𝒈𝒆𝒉𝒆𝒖𝒆 𝒆𝒏 𝑲𝒐𝒈𝒏𝒊𝒕𝒊𝒆𝒘𝒆 𝒃𝒓𝒆𝒊𝒏).
Vraag: Waar lê jou grootste passie op die oomblik — by die herstel van die grond (𝗽𝗲𝗿𝗺𝗮𝗸𝘂𝗹𝘁𝘂𝘂𝗿) of die herstel van die mens (𝒅𝒊𝒆 4 𝒌𝒘𝒂𝒅𝒓𝒂𝒏𝒕𝒆)?