Ek wil vir julle almal baie dankie sê vir julle almal se bydrae.
Nie net het on lede tal gegroei nie, ons het van posisie #484 na #377 geklim op die "discover" van Skool. Gisteraand was ons nog op #379 en 2 oornag opgeskuif. Dis 'n baie goeie prestasie en dit beteken dat julle bydrae raak gesien word.
I want to say thank you very much to all of you for all your contributions.
Not only has our member count grown, but we have climbed from position #484 to #377 on the Skool 'discover' list. As of last night, we were still at #379 and moved up 2 spots overnight. This is a very good achievement, and it means that your contributions are being noticed.