Advertron ISP is ek indien jul wonder.
[4/19, 11:17] Advertron Isp: Goeie môre, oom Koos.
Ons is gaande oor al jou stories en resepte.
Ek wil jou graag nou na ons Toeka & NOU groep toe en ook hoor of ons toestemming kan kry om van jou videos en resepte te kan deel op ons groep?
[4/19, 11:17] Oom Koos van die Groot Karoo: Jys welkom om so te maak.