Afrikanerskap, Gemeenskap & Nostalgie 🇿🇦
Ek kyk nog so bietjie rond na ander gemeenskappe en kry hier en daar inspirasie wat ek moontlik later in my eie Skool-gemeenskappe kan gebruik.
Ek sien Skool steeds as ’n platform waar ’n mens geld kan genereer. Maar nietemin glo ek dat gemeenskap, konneksie en menswees eintlik die belangrikste bly.
Dis juis iets wat ons as Afrikaners mooi onder mekaar kan kweek — om soms ’n bietjie van die “geld maak” te vergeet en net lekker te gesels, ’n ou staaltjie te vertel, terug te dink aan goeie tye, of saam te lag oor nostalgiese herinneringe.
Voel gerus vry om sulke stories hier te deel 😄Ek sal van my kant af ook probeer bydra.
1
0 comments
Jp Niemand
3
Afrikanerskap, Gemeenskap & Nostalgie 🇿🇦
powered by
Skool Community (Afrikaans)
skool.com/skool-afrikaans-5688
Kom ons kyk of ons meer as 44 is 👀
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by