Môre, ek woon in die Klein Karoo, word oor 2 maande 70 jaar en het 18 naande gelede met aanlyn bemarking begin. Ek glo, met Hester se leiding, kan ek baie beter vaar. Ek is ʼn leek met tegnologie, sukkel met "content" en maak die meeste van die tyd ʼn &%$$^& van myself. Ek hoop ek is die enigste een wat so voel .... groete Phia-Grace van Dyk