Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
3 contributions to Inspire.Create.Monetize
Goeiemore! ek is splinternuut en in verwondering!
Goeiedag almal in hierdie groep. My naam is Ina en ek voel onvoorwaardelik soos 'n 'NEWBYoe ', maar ek is baie opgewonde en wil graag leer en elke dag vorentoe beweeg. Celia, jy is 'n inspirerende vrou!
Welkom Ina, ek het empatie met jou gevoel, ons gaan hierdie wa deur die drif trek vasbyt!
Nuut hier ..
Môre, ek woon in die Klein Karoo, word oor 2 maande 70 jaar en het 18 naande gelede met aanlyn bemarking begin. Ek glo, met Hester se leiding, kan ek baie beter vaar. Ek is ʼn leek met tegnologie, sukkel met "content" en maak die meeste van die tyd ʼn &%$$^& van myself. Ek hoop ek is die enigste een wat so voel .... groete Phia-Grace van Dyk
7 day challenge
Hester baie dankie vir dag 1, waar vind ek die worksheets?
Baie dankie
1-3 of 3
Phia-Grace van Dyk van Dyk
2
7 points to level up
@phia-grace-van-dyk-1161
htps://www.legacywithgrace.co.za 69 jaar oud en geniet hierdie uitdaging, nooit te oud om te leer nie ...... WhatsApp 0845218840

Active 4d ago
Joined Nov 6, 2026