Newbie incoming!
Hi, eks nuut in hierdie community. Ek doen van November 2025 af die Legacy Builders program. Dit het vir my die geleentheid gegee om my werk te kon bedank en by die huis saam my kinders te kan wees. Die afgelope maand sukkel ek regtig met my content. Eks nie seker of ek van die bus afgeval het of wat presies die probleem is nie. Punt is, ek het seriously hulp nodig asseblief!
Ek wil content skep wat my sales gaan opstoot.
3
11 comments
Vicky Sweetnam
2
Newbie incoming!
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by