Hi Hester ek post nou al 2mnde content op Tiktok ek het redelik followers maar my navrae bly min.
Ek het my storie verander van die ma wat net gewerk het en geen tyd vir haar kids na die 50 jarige maak wat besef het syt nie genoeg vir aftrede of om haar kids te laat gaan studeer.
Ek sukkel en ek moet nou begin om sales in te kry?
Enige raad?
En sal daar n replay van vanaandse aanlyn klas wees more?