Ek wil net iets met julle deel vir amper drie maande het my tiktok account se views op 0 gebly ek was verby moedeloos. Ek het aangesluit by Hester se 30 dae en tot my verbasing gister het my videos begin views kry dis nie 100e views nie maar dis iets. Dit het my sommer weer in ń positiewe gemoed ingesit. Vir my is dit ń win want iets gebeur weer. Dankie Hester.