Die grootste verandering wat ek graag in my ideale kliënt se lewe wil sien, is meer hoop en meer gemoedsrusEk wil hê mammas en oumas moet weer in hulself glo. Dat hulle nie elke aand wakker hoef te lê oor rekeninge, kos of hoe hulle die maand gaan deurkom nie.
Ek wil hê hulle moet weet daar is altyd hoop, dat dit nooit te laat is om iets nuuts te leer of 'n nuwe begin te maak nie. 💛