Ek daag op omdat ek genoeg gesukkel het en sal nie meer so lewe nie, ek het begin want ek was vasgevang en nie geweet wat om te doen en hoe om vorentoe te between nie en ek sal nie oor 6 maande wees waar ek nou is nie. Ek doen hierdie vir my vrou en 2 seuns want hulle verdien n Pa wat n voorbeeld is, wat nie opgee as the moeilik raak nie en wat altyd positief is