Motivations
Motivations
Never forget: the same God who created softness within you also placed strength inside you. You are not weak for feeling deeply — you are powerful for rising again after every battle. Keep going, beautiful warrior. Your story is not over yet. ✨
0%
Vroue God se Geheime Wapen
Unlock for $10
Vroue God se Geheime Wapen
God het ons as vroue so special gemaak dat ons stil sonner 'n woord baie sterk kan wees. Ons dra baie krag, die meeste van die tyd weet ons dit nie eens nie. Hier gaan ek vir julle vertel wat ek geleer het en hoe ek baie van my eie probleme oorwin het.
0%
21 DAG REIS VAN HERSTEL
Unlock for $5
21 DAG REIS VAN HERSTEL
'n Reis van Gebed, Toewyding en Vernuwing Nader aan God..... een dag op 'n slag.
0%
🌸 30 Dae Saam met Jesus 🌿
🌸 30 Dae Saam met Jesus 🌿
30 Dae Saam met Jesus is 'n inspirerende Bybelstudie wat jou stap vir stap nader aan Jesus lei. Elke dag bevat 'n Skrifgedeelte, oordenking, gebed, verklaring en praktiese uitdaging om jou geloof te versterk. Hierdie reis help jou om God se stem beter te leer ken, in Sy liefde te groei en elke dag saam met Hom te wandel.
0%
1-4 of 4