Wie is Kobie
Ek is Kobie van Tankwa Karoo
🔥 Ek het deel geword van die familie want dit voel soos die regte besluit, daar was geen twyfel nadat ek die 3 dag kursus bygewoon het.
📈 Die idee om weer finansieel onafhandlik te wees is wow!
⏱ Ek gaan probeer totdat ek suksesvol is.....maak nie saak hoelank dit vat nie...hulle sê mos "Good things take time"
😅 Al waarmee ek sukkel is die tegniese gedeelte om aan die gang te kom.....(en dit is nog in Engels ook nog🙈)
🚀 My "fun" in die lewe is om te bak, en ek word die voerkraal genoem.....😆
5
3 comments
Jacoba Johanna Lubbe
3
Wie is Kobie
Funnel Junkies
skool.com/funnel-junkies-sa
A growing Community focused on affiliate marketing, online business and funnels that turns traffic into income effortlessly.
Leaderboard (30-day)
Powered by