Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
3 contributions to Zelinda A Span
Advertising
https://www.skool.com/a-team1/about?ref=97f3102579894a0e85eabd7f9ab02ebe
0
0
Advertising
My Storie:
My Naam is Zelinda Horn ek is 22 Jaar Oud , ek bly in Middelburg Mpumalanga ek is n gekwalifiseerde Caregiver Assistant ek kyk deur die na n bejaarde tannie wat Dementia en Alzheimer's het. Ek is gebore met n gesplete verhelmte ek het baie operasies gehad as baba en as kind en ook as tiener ek het my eerste operasie gehad toe was ek nog nie eers n jaar oud . En ek is ook ADHD en ook op die Autism Spectrum dit is maar vir my n uitdaging in party goed
0
0
Horn Blades
Horn Blades staan vir die Messe wat my pa maak dit is Handgemaakte messe wat my pa self maak elke mes is uniek elke mes het n storie
0 likes • Sep 8
N paar Fotos van die messe wat my pa gemaak het
1-3 of 3
Zelinda Horn
1
5 points to level up
@zelinda-horn-6888
Ek is n Caregiver vir privaat persoon met Dementia en Alzheimer's. Ek is baie pasievol oor my werk In my aftye help ek my pa met sy messe

Active 66d ago
Joined Sep 8, 2026
Middelburg Mpumalanga
Powered by