Bio: Ek is enkel mamma, 53 jaar oud. 2 pragtige tieners. Ons woon in Heroldsbaai. Ek het my eie besigheid, maar Ek doen DIE vir n beter toekoms vir ons 3.
Bio: Hi ek is Rina Van Der Westhuizen ek iwoon in paarl. Ek is n mamma van n dogtertjie en drie pragtige German shepherds. Ek hou van vakansies by die se
Bio: I am Estie, 38, stay-at-home mom to a beautiful teen daughter. Based in Hekpoort. I love family, animals & nature, and enjoy life’s little moments.
Bio: Just a regular individual who wants to escape the rat race and rediscover who i am and being able to pursue what i love. Wanting more life from life!
Bio: In Christ alone...Doen Paint n Sip by verskeie plekke en geleenthede. Asook Team buildings met baie pret en soveel meer. Reis graag wanneer moontlik!
Bio: Enkel Mamma en 57jr oud. Retrenchment in 2020 het my laat besef ek moet wakker skrik en digitaal meer ervare word. Ek leer nog elke dag. Hier is ek.
Bio: Ek is 'n Life & Business Coach. My passie is mense, en oplossings, deur genade van Bo, vir finansiele, emosionele en geestelike vryheid en deurbraak.
Bio: Ma van 4 en ouma van 8 en baie trots op hulle! Ek sien uitdagings raak a g v tekorte en wil ñ verskil maak in ander se lewens met die leiding van Bo!
Bio: A proud mom of 3 daughters and grandmother to 6 amazing grandchildren.. I'm passionate about building something meaningful for my future and my family