Bio: Ek is Venessa en help mense om hul potensiaal te ontdek en hulself te bemagtig. Ek glo dat elke mens die vermoë het om te groei na ’n beter toekoms.
Bio: Chantelle Labuschagne. Moet tans vanaf huis werk om na moeder te kan omsien met demensie, so ek kan gladnie uitwerk nie. Heelemal alleen en desperaat