Following 4
Renet Whelan
Tzaneen, Limpopo province
Active 56m ago
Bio: I am Renet Whelan, I'm 50 years old and I live a quality life in SA with my husband, four children and 13 horses who brings me endless pleasure.
Elizabeth Saunders
Active 15d ago
Bio: God first🙏🏼Hlo my naam is Elizabeth Saunders ek bly in Durbanville werk nog my 8 tot 5 ek is n mamma van 2 pragtige dogtertjies grd 11 en grd 2 😇🥰
Junior Philander
Durbanville
Active 32d ago
Bio: Hi Ek is Junior. Ek's opsoek Na beter geleendhede en dink die is n perfekte geleentheid Vir my Om nuwe dinge te leer en te groei. Dankie🌷
Elmarie O'Linsky
Misgund
Active 17h ago
Bio: Ek is Elmarie van die Oos - Kaap. Moeder van 2 en 5 kleinders. Bly op plasie op R62. Lief vir buitelewe, rolbal, hekel en fotografie.
Showing 4 of 4 users
Samuella Makamella
@samuella-makamella-8636
Hi almal ek is Samuella. Ek is opgewonde om deel van die Legacy Building Program te wees en sien uit om nuwe dinge te leer en myself meer te ontwikkel

Active 58d ago
Joined Jun 4, 2026
Powered by