Bio: Ek is ʼn skrywer, resensent en hipnoterapeut. Ek leef bewustelik in harmonie met die mens en natuur, en skryf stories oor gewone mense soos ekself.
Bio: My naam is Diné, ek woon in Nieu-Seeland. Ek wil myself "mentally" versterk en ek is nuuskierig oor die moontlikheid om ook ander daarmee te help.
Bio: My naam is Lezaan, ek's 42, getroud met 1 kind. Ek werk by 'n kleuterskool en is besig met my diploma in ECD. Ek hou daarvan om myself te verbeter.
Bio: Ek is 'n Pastoor van n huiskerk in Gonubie. Ek preek die waarheid en hou nie van al hierdie nuwe evangelies wat deur so baie mense verkondig word nie.
Bio: CEO InnerLifeSkills, MCC Master Coach.
Dedicated to wisdom since 13.
Teaching since 17.
Guiding Natural Coaches to heal, grow & awaken their worlds.
Bio: If you want to grow and you stuck, stay. If you here to sit back and "observe" .. next please. Sorry, this MIC is not for you. I'm here to coach you.