Bio: Ek het 'n holistiese uitkyk op die lewe, tradisie is nie deel van my raamwerk nie, en ek glo mindset is als. Ek het empatie en liefde en help graag.
Bio: Ek is ‘n ma van 3. Was vir 13 jaar ‘n voorskoolse onderwyser, en het 7 jaar my eie dagsorg besit. Ek is ok ‘n mentor vir jong kinders by die kerk.