Bio: Hello my naam is Theresa ek is van Pretoria ek hou daar van om teleer en om mense tehelp en om deel te wees by die A span ek is so bly en ek sien uit.
Bio: Ek is ’n liefdevolle, geloofsgedrewe vrou met n passie vir familie en plaaslewe. Ek glo in harde werk, en om ’n verskil te maak en vir ander te help.