Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
1 contribution to Magnetic by Faith
Dames, ek wil gou iets by julle hoor. ❤️
Ek werk aan 'n gratis hulpmiddel vir die vrou wat haar digitale besigheid probeer groei, maar sukkel om verkope te maak. Ek wil nie vir julle nóg iets gee wat net op julle fone lê en stof vergader nie. 😅 Wat sal jou op hierdie stadium die meeste help? A — Wys my hoe om een van my bestaande posts te verbeter. B — Help my uitvind of ek met die regte mense praat. C — Help my besluit wat ek eerste in my besigheid moet verander. D — Help my verstaan hoekom mense belangstel, maar nie koop nie. Tik net jou letter hieronder. Ek wil iets maak wat julle regtig gaan gebruik.
1 like • Oct 11
D
1-1 of 1
Lynette Claasen
1
4 points to level up
@lynette-claasen-9933
Ek bly in die Oos Kaap. Ek het als al probeer opnames... Surveys.... Ek het in almal misluk. Ek was uitgebrand en moeg. Vandag bou ek anders...

Active 16h ago
Joined Feb 16, 2026
East London Eastern Cape