Die testament by BetterSure is net vir my, my vrou het nie 'n testament nie, heel wat dinge het verander van ek die testament opgestel het ook. Sal dalk 'n aanpassing moet maak op BetterSure testament. Ek is besig om alle dokumentasie by mekaar te kry sal so dra ek alles by mekaar het, van jou dienste gebruik maak, weereens dankie. Ek persoonlik dink LawLab is uitstekend asook jou professional service.