Bio: Proud mom of 3, living with faith & purpose. I believe every lesson has meaning. Treat others the way you want to be treated. Jer 29:11 plans of hope.
Bio: www.digitaluhan.com LBCR Certified.
I am a 66 years old pensioner, needing to build a Legacy for my family to help them the day I am no longer there.
Bio: Ek is Chantel, ’n ma van 2 kids 💛
My geloof is sterk ek glo my journey saam met die A-span gaan vir my en familie ’n suksesvolle toekoms bring. 🌱💪
Bio: Ek is al die pad van lambton Germiston & is n Baba juffie en n Vice Princepal oor die baba klassies.Geniet my werk so baaie maar soek n nuwe avontuur.
Bio: Het jy n geld probleem of hou jou geld nie.Kom ons as moeder bemoedig ander moeders gaan om saam daardie ekstra geldtjies te kry op hierdie bladsy.❤️
Bio: Ek is ’n liefdevolle, geloofsgedrewe vrou met n passie vir familie en plaaslewe. Ek glo in harde werk, en om ’n verskil te maak en vir ander te help.