Bio: Pastoor wat passievol die Bybel aan vroulike prisoniers doseer. Ek het NLP ook en My lewe het genoeg seer ervaar ek KAN help . Ek wil ‘n verskil maak
Bio: Ek is ʼn skrywer, resensent en hipnoterapeut. Ek leef bewustelik in harmonie met die mens en natuur, en skryf stories oor gewone mense soos ekself.