Bio: My passie was nog altyd kinders en weduwees en om hulle te help om emosioneel op 'n beter plek te kom wanneer die stormsee se golwe net te groot raak
Bio: Ek is n gerigistreerde ICR Life Coach deur Perspektief Kollege 4 jaar kursus voltooi. My passie is om n verskil te maak vir ander wat hulp nodig het.