Bio: Ek is ’n liefdevolle, geloofsgedrewe vrou met n passie vir familie en plaaslewe. Ek glo in harde werk, en om ’n verskil te maak en vir ander te help.
Bio: Ma van 4 en ouma van 8 en baie trots op hulle! Ek sien uitdagings raak a g v tekorte en wil ñ verskil maak in ander se lewens met die leiding van Bo!