Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
14 contributions to ELIM SCAN community
0 likes • Aug 14
Heb11.1 MAg jy met geloof die dinge raaksien wat jou natruulike oê nie kan sien nie, omdat geloof sekerheid is van die dinge waaop jy hoop en oortuiging van die dinge wat jy nie sien nie.
0 likes • Aug 11
Gaan goed koue maak mens meer honger maar ek geniet die kos en my sinus en derm kanaal is baie gelukkig sonder graanprodukte
Dag 10 van die 21 dae
Intermittend vas is baie goed vir jou gesondheid
Dag 10 van die 21 dae
0 likes • Aug 10
Baie waar oefening of stokperdjies is beste medikasie om af te skakel…
Dag 9 van die 21 dae
Geloof is die hand wat die wonderwerke ontvang
Dag 9 van die 21 dae
0 likes • Aug 9
Dankie Oom ek stem net so dankbaar vir hoender eiers is so belangrike deel van my gesin se kos
1 like • Aug 7
Dankie ek wonder sommer sommige Keto Boeke laat patat toe Sien dit nie op ons 21 dae nie moet ons dit liefs los?
1-10 of 14
Fransie Douglas
1
1 point to level up
@fransie-douglas-1287
Happily married for 20 years I am mom of two boys and one girl. Pharmacist by profession and love to help people with their health

Active 1d ago
Joined Jun 17, 2026