SANFM DIE MAATSKAPPY VIR ALMAL
🌍 SANFM cater vir almal! 👉 Het jy geen geld om ’n besigheid te begin nie? SANFM gee jou ’n gratis online besigheid met die 7-dae uitdaging. 👉 Het jy wel geld om te belê? SANFM bied vir jou opsies van memberships tot herverkoopte franchises. 👉 Het jy al ’n online besigheid? YESMARKETING (deel van SANFM) help jou met websites, landing pages, funnels, systems en nog meer. 👉 Het jy ’n besigheid en wil jy dit adverteer? Yes Coupons en Cape Town Coupons gee jou 2 maande free exposure op SANFM se platforms. 👉 Swem jy in skuld? MyDebt (deel van SANFM) kan jou help om jou huis, kar en bates te beskerm. 👉 Benodig jy versekering? Stepp Insurance (ook deel van SANFM) bied dekking vir motor, huis, lewe en begrafnis. 👉 Wil jy verder leer? IT UPskill bied kursusse soos Microsoft en CISCO – jy betaal net jou registrasie- en eksaminfooi. 🔥 En dit is nog net die begin! Jy kan ook as ’n affiliate ekstra inkomste verdien op al hierdie dienste.