Followers 2
Samuella Makamella
Active 58d ago
Bio: Hi almal ek is Samuella. Ek is opgewonde om deel van die Legacy Building Program te wees en sien uit om nuwe dinge te leer en myself meer te ontwikkel
Grizelda Petersen
Active 1d ago
Bio: Enkel Mamma en 57jr oud. Retrenchment in 2020 het my laat besef ek moet wakker skrik en digitaal meer ervare word. Ek leer nog elke dag. Hier is ek.
Showing 2 of 2 users
Elmarie O'Linsky
@elmarie-olinsky-5954
Ek is Elmarie van die Oos - Kaap. Moeder van 2 en 5 kleinders. Bly op plasie op R62. Lief vir buitelewe, rolbal, hekel en fotografie.

Active 20h ago
Joined May 29, 2026
Misgund
Powered by