Bio: Charlotte Crous, ek is ‘n “Fashion Designer” wat trou-en matriekafskeidsrokke maak. Naaldwerkklas is my ander passie, om iemand lief te maak daarvoor.
Bio: Ek is Monique, 25 jaar oud, en woon saam met my gesin in Suid-Afrika. Ek is vriendelik, positief en opreg, hou daarvan om nuwe geleenthede te ontdek.
Bio: My name is Elsie Barnard, and I’m currently exploring new job opportunities. I’m experience in Internal Sales, Retail and Swimming Pool maintenance.
Bio: Hello almal,ek is Jackie. Ouma, mamma vrou en vriendin vir almal. Woon op ń plaas in die Wes-Kaap. Rus en vrede vir die siel. Asem skoon vars lug in.
Bio: Sold our little farm in Plett and started touring the country. All the chicks are out of the nest but I can not sit like this. Need to make some money
Bio: Ek is Anna van Otjiwarongo in Namibia 🇳🇦 en ek glo met God is alles moontlik, ook my droom om finansieel vry te kom en Meer tyd vir my gesin te he.