Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
What is this?
Less
More

Memberships

Digital Marketing Skills

50 members • $2/month

The Creators Community

4.2k members • Free

Digital Growth Community

59.9k members • Free

3 contributions to Digital Marketing Skills
Video's maak
Sukkel jy om videos te maak? Jy hoef gladnie da is faceless bemarking wat ook goed werk.. Kyk op die Classroom da is oulike idees wat jy net so kan gebruik.
Video's maak
0 likes • Mar 25
As ek face and faceless content gebruik op my platforms gaan dit die algorithm rond gooi en hulle gaan nie weet waar om my videos te plaas nie?
Located
Hallo members pls let me know where you are from
2 likes • Mar 25
Pongola
Waarmee help ek
Ek is nuuskierig… Waarmee sukkel julle die meeste met digitale bemarking? • Om kliënte te kry? • Om inhoud te maak? • Om die regte strategie te ken? • Of om verkope te maak?
0 likes • Mar 25
Hi ek sukkel met kliente en ook followers op my platforms.Ek wil so graag live gaan op TikTok maar ek het nie genoeg followers nie.Ek het n hele nuwe account oop gemaak vir die.Ek is nou omtrent 2 weke in die ding maar dit is n week wat ek al my videos post.Ek probeer hard om op werkende mammas te fokus,maar ek het al gedink om my niche te verander na werkende vrouens dink jy ek gaan dit saam kan doen of moet ek eerder net 1 kies.Op die oomblik wil ek ook net n goeie email lys he. Ek sal rerig enige inligting en tips wil he. Baie dankie Bonitta
1-3 of 3
Bonitta Potgieter
1
3points to level up
@bonitta-potgieter-8774
Here to learn and build

Active 11d ago
Joined Mar 19, 2026