Bio: Wie ek is vind ek in JESUS. HY is my ware vervulling. Om in intieme verhouding met HOM te wees is my lewe en laat my waarlik leef! Dis Hanri Griesel
Bio: Wie sê aftrede beteken die einde van nuwe
Ek deel my reis, ontdekkings en lesse terwyl ek probeer.
Nuwe ouderdom. Nuwe uitdaging. Nuwe avontuur. 🚀