Woman’s Club Daughters of 👑
Private
17 members
$7/month
🌸 WELKOM, DOGTER VAN DIE KONING
Ons is dankbaar dat jy hier is en glo dat God jou doelbewus hiernatoe gelei het.
Hierdie is ’n veilige, geloofsgebaseerde gemeenskap waar vroue saam groei in:
• Identiteit in Christus
• Genesing en herstel
• Gebed en Bybelstudie
• Susterskap en ondersteuning
🎯 ONS MISSIE
Ons missie is om vroue toe te rus en te herstel deur Bybelgebaseerde onderrig, gebed en gemeenskap — sodat elke vrou met vrymoedigheid kan wandel as ’n Dogter van die Koning.
👑 ONS VISIE
Om ’n gemeenskap van genesende, gewortelde en geroepe vroue te bou wat hul geloof uitleef in hul huise, werkplekke en gemeenskappe.
📖 WAT JY ELKE MAAND ONTVANG
As lid van Daughters of the King Women’s Club kry jy toegang tot:
• 📘 Maandelikse Bybelstudies 5:00 in oggendure
• 📝 Kursesse en refleksie-vrae gebaseer op liggaam, Siel & Gees
• 🙏Bybel lees in 1Jaar & geestelike groei
• 👭 ’n Ondersteunende, Christelike susterskap & Gebed
• ✨ ⚔️Profetiese Woord soos Gees lei en/of Naam Betekenis
powered by
Woman’s Club Daughters of 👑
skool.com/womans-club-daughters-of-9378
Welkom by Daughters of the King Women’s Club 💛
Hierdie is ’n veilige, geloofsgebaseerde gemeenskap waar vroue saam groei !