DIE BINNEKRING
Private
6 members
$20/month
Welkom by Die Binnekring — Reynardt se private gemeenskap vir die mense wat nader aan sy wêreld wil wees.
Hierdie is ’n plek vir sy grootste ondersteuners.
Nie net om hom van buite af te volg nie, maar om meer persoonlike toegang te kry tot die stories, oomblikke en gedagtes wat hy nie altyd op gewone sosiale media deel nie.
Binne Die Binnekring kan lede uitsien na:
  • Weeklikse private updates
  • Agter-die-skerms oomblikke
  • Persoonlike stories en gedagtes
  • Maandelikse “Ask Me Anything” live sessies
  • Spesiale gas sessies
  • Verjaarsdag- en mylpaal-shoutouts
  • ’n Private gemeenskap van mense wat saam deel is van die journey
  • en nog baie meer oppad!
Die doel van hierdie gemeenskap is eenvoudig:
Om ’n meer persoonlike ruimte te skep waar Reynardt nader, eerliker en meer direk kan deel as op gewone sosiale media.
As jy al ooit gevoel het jy wil meer sien as net die publieke posts, meer hoor as net die gewone updates, en meer deel wees van Reynardt se journey,
dan is Die Binnekring vir jou.
Welkom binne.
powered by
DIE BINNEKRING
skool.com/reynardt-se-binnekring-7111
Nader aan Reynardt as net social media.